Debate On World Aids Day – H .Mcgluwa

I stand before you today and proudly declare that I am positive! Speaker I am positive that we as a country have come a long way in the fight against the HIV/AIDS pandemic. I am positive Honourable Members that the dark days of AIDS denialism are finally behind us. I am positive that we finally have a National Health Minister who accepts the responsibility on his shoulders, and believes that through a systematic, and scientific approach, we as a country can halt the spread of HIV/AIDS.

Debate On Worlds Aids Day – Gerda Moolman

In die tagtigs toe HIV/Vigs nog ‘n doodvonnis was het ‘n gerespekteerde sakeman op ‘n besigheidsbesoek na New York vertrek. Die aand was die restaurant vol en ‘n pragtige sjarmante dame het hom gevra of sy sy tafel met hom kon deel aangesien al die tafels beset was.

Die een ding het na die ander gelei en heeltemal teen sy aard het hy die dame na sy kamer genooi. Die volgende oggend toe hy wakker word was die dame weg. Op die spieël in die badkamer het sy met rooi lipstiffie geskryf “welcome to the Aids club, you got it the same way I did”.